The Village Atletiek is 'n onafhanklike atletiekklub met die doel voor oë om jong atlete in ons gemeenskap te ontwikkel.
Alhoewel die fokus hoofsaaklik op die korrekte aanleer van tegniek is, word daar ook baie aandag aan kondisionering geskenk om beserings te voorkom.
Ons filosofie: Begin reg eerder as om later te korrigeer.
Ons glo dat jong atlete die liefde vir die sport moet kweek EN behou en nie op 'n vroeë ouderdom ooreis moet word nie.
ONS SEISOEN BEGIN ELKE JAAR AUGUSTUSMAAND
Tegniekafrigting: Augustus tot Maart
Kondisionering: April tot Julie
Janettie Kirkpatrick
Angelique Strijdom
Rikenette Avenant
Liana Kotze
Julia du Plessis
Jovan Van Vuuren
Franzelle Mertz
Slegs April tot Julie
Fiksheid vir langasems:
Franzelle Mertz
Nelu Reiners
Check out this great video
Check out this great video
Anton van wouw kampus 2025 (pdf)
DownloadLeerders moet aan twee of meer ligabyeenkomste deelneem om aan die AGN Sub Youth Champs deel te neem.
Leerders moet kwalifiseer (op tyd of hoogte of afstand) om aan die Sub Youth Inter-Provincial Champs deel te neem.
Leerders wat aan klubbyeenkomste wil deelneem moet asb 'n permanente ASA lisensienommer bestel (Sien belangrike vorms)
Twee sessies per week
(As 'n sessie op 'n vakansieedag val verval daardie sessie)
Laerskool Anton van Wouw
356 Dey Street, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, South Africa
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.