Angelique Strijdom - Anton van Wouw)
Janettie Kirkpatrick -(Laerskool Menlopark)
Julia du Plessis
Mia Davel
Laerskool Menlopark
Jovan Van Vuuren
Laerskool Menlopark
Franzelle Mertz
Anton van Wouw
Taylon Bieldt
Laerskool Menlopark
The Village 2025 / 2026 Seisoen
APRIL - JULIE : Slegs landloop afrigting Maandae, Dinsdae en Donderdae 16:30 by Anton van Wouw
Files coming soon.
Twee sessies per week
(As 'n sessie op 'n vakansieedag val sal daardie sessie verval)
Check out this great video
Laerskool Menlopark en Laerskool Anton van Wouw
Leerders moet aan twee of meer ligabyeenkomste deelneem om aan die AGN Kampioenskappe deel te neem.
Leerders moet kwalifiseer (op tyd of hoogte of afstand) om aan die Interprovinsiale Kampioenskappe deel te neem.
Leerders wat aan klubbyeenkomste wil deelneem moet asb 'n permanente ASA lisensienommer bestel (Sien belangrike vorms)
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.